Search form

2 Konings 11:8

8Julle moet rondom die koning staan, elkeen met sy wapen in sy hand. As iemand probeer om tussen julle in te kom, dan moet julle hom doodmaak. Julle moet altyd by die koning wees, oral waar hy gaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index