Search form

2 Konings 12:1

Joas, koning van Juda

(Kyk ook 2 Kron 24:1)

1Joas het koning van Juda geword in die sewende jaar nadat Jehu koning van Israel geword het. Joas was 40 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma se naam was Sibja, sy was van die stad Berseba.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index