Search form

2 Konings 12:12

12Hulle het ook die messelaars betaal en die mense wat die klippe gekap het. Hulle het ook hout en gekapte klip gekoop om die tempel reg te maak en om alles te doen wat nodig is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index