Search form

2 Konings 12:15

15Die sekretaris van die koning en die hoëpriester het die geld vir die voormanne gegee, en die voormanne het eerlik gewerk. Die sekretaris en die hoëpriester het nie gesê die voormanne moet kom sê wat hulle met die geld gedoen het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index