Search form

2 Konings 13:17

17en gesê: “Maak oop die venster na die ooste.”

Joas het dit gedoen, en toe sê Elisa: “Skiet.”

Joas het ’n pyl geskiet, en toe sê Elisa: “Die pyl beteken die Here sal oorwin, die Here sal die land Aram oorwin. Jy sal die Arameërs in die stad Afek oorwin, hulle sal later niks meer kan doen nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index