Search form

2 Konings 13:2

2Joahas het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het dieselfde sondes gedoen wat Jerobeam seun van Nebat gedoen het en wat hy die mense van Israel laat doen het. Joahas het nie opgehou om hierdie sondes te doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index