Search form

2 Konings 13:21

21Eendag wou mense iemand gaan begrawe. Hulle sien toe ’n groep Moabiete en hulle gooi die persoon se liggaam in ’n graf, dit was Elisa se graf. Toe die man se liggaam aan Elisa se bene raak, het die man weer begin lewe en hy het regop gaan staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index