Search form

2 Konings 13:23

23Maar die Here was genadig vir die mense van Israel. Hy was jammer vir hulle en Hy het aan hulle gedink omdat Hy ’n verbond gemaak het met Abraham, Isak en Jakob. Hy wou nie hê dat die mense van Israel almal moet sterf nie. Hy het toe nog nie besluit om hulle heeltemal te los nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index