Search form

2 Konings 13:25

25Joas seun van Joahas het toe die stede teruggevat van Ben-Hadad. Dit was die stede wat Gasael voorheen in die oorlog gevat het van Joas se pa Joahas. Joas het vir Ben-Hadad drie maal oorwin en hy het die stede van Israel teruggevat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index