Search form

2 Konings 13:5

5Die Here het toe vir Israel ’n redder gegee, en hulle het vry geword van die Arameërs. Die mense van Israel kon toe weer in hulle huise woon, soos voorheen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index