Search form

2 Konings 14:23

Jerobeam seun van Joas, koning van Israel

23Jerobeam seun van Joas het in Samaria koning van Israel geword in die vyftiende jaar nadat Amasia koning van Juda geword het. Jerobeam was 41 jaar lank koning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index