Search form

2 Konings 14:25

25Jerobeam seun van Joas het die grond weer teruggevat wat voorheen aan Israel behoort het, dit was van die stad Lebo-Hamat tot by die Dooie See. Dit het gebeur soos die Here gesê het toe Hy sy dienaar Jona seun van Amittai gestuur het om ’n boodskap te bring. Jona was die profeet wat van die stad Gat-Gefer gekom het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index