Search form

2 Konings 14:28

Jerobeam sterf

28Al die ander dinge wat Jerobeam gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel. Hy het dapper dinge gedoen toe hy oorlog gemaak het en die stede Damaskus en Hamat teruggevat het. Damaskus en Hamat het voorheen aan Israel behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index