Search form

2 Konings 15:20

20Menahem het gesê elke man wat ’n stuk grond gehad het in die land Israel, moet 50 sikkels silwer vir hom gee. Hy het daardie geld vir die koning van Assirië gegee. Die koning van Assirië het toe teruggegaan, hy en sy manne het nie in die land gebly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index