Search form

2 Konings 16:10

10Koning Agas het vir koning Tiglat-Pileser gaan ontmoet in Damaskus. Toe Agas die altaar sien wat daar in Damaskus is, het hy ’n klein altaartjie gemaak wat dieselfde lyk en hy het dit saam met ’n plan van die altaar vir die priester Urija gestuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index