Search form

2 Konings 16:3

3Hy het gedoen soos die konings van Israel, en hy het ook sy seun verbrand. Dit was een van die slegte dinge wat party van die ander volke gedoen het. Die Here het daardie volke weggejaag om plek te maak vir die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index