Search form

2 Konings 17:1

Hosea, koning van Israel

1Hosea seun van Ela het in Samaria koning van Israel geword in die twaalfde jaar nadat Agas koning van Juda geword het. Hosea was nege jaar lank koning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index