Search form

2 Konings 17:24

Die koning van Assirië laat mense uit ander lande in Samaria woon

24Die koning van Assirië het mense gebring uit die stede Babel en Kuta en Awwa en Hamat en Sefarwajim, en hy het hulle in die plek van die mense van Israel laat woon in die stede van Samaria. Hulle het die land Samaria gevat en in die stede gaan woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index