Search form

2 Konings 17:27

27Die koning van Assirië het toe gesê: “Julle moet een van die priesters wat julle daar gevang en weggevat het, laat teruggaan. Julle moet die priester daar in die land Israel laat woon sodat hy vir die mense die wette van die God van die land kan leer.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index