Search form

2 Konings 17:3

3Toe koning Salmaneser van Assirië kom om hom aan te val, het Hosea gesê hy sal die koning van Assirië dien, en Hosea het toe begin om elke jaar belasting te betaal vir die koning van Assirië.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index