Search form

2 Konings 17:31

31die mense van Awwa het die gode Nibgas en Tartak gemaak, en die mense van Sefarwajim het hulle kinders verbrand vir die gode Adrammelek en Anammelek, die gode van Sefarwajim.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index