Search form

2 Konings 17:4

4Later het die koning van Assirië uitgevind dat Hosea planne maak teen hom en dat hy boodskappers gestuur het na koning So van Egipte om te vra dat koning So hom moet help. Hosea het ook opgehou om belasting te betaal vir die koning van Assirië. Toe het die koning van Assirië vir Hosea laat vang en hy het Hosea in ’n tronk laat toesluit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index