Search form

2 Konings 17:41

41Daardie mense wat toe in die land Israel kom woon het, het die Here gedien en hulle het ook hulle beelde gedien. Hulle en hulle kinders en hulle kleinkinders het dieselfde gedoen wat hulle voorvaders gedoen het. Hulle doen dit vandag nog.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index