Search form

2 Konings 19:21

21Dit is wat die Here oor Sanherib sê:

“Sanherib, die mense van Sion

lag vir jou,

hulle dink jy beteken niks.

Die mense van Jerusalem

steek hulle tong uit vir jou,

want jy moet nou weggaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index