Search form

2 Konings 19:28

28Ek weet wat jy

teen My gesê het,

Ek het gehoor hoe hoogmoedig

jy gepraat het teen My.

Daarom sal Ek ’n vishoek

deur jou neus sit

en Ek sal ’n stang

in jou mond sit.

Ek sal jou lei soos ’n perd,

terug op dieselfde pad

wat jy gekom het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index