Search form

2 Konings 2:12

12Elisa het dit gesien, en hy het geskree: “My vader, my vader, jy was vir Israel soos ’n oorlogkar en manne op perde!”

Toe Elisa nie meer vir Elia kon sien nie, het hy sy klere in twee stukke geskeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index