Search form

2 Konings 2:17

17Die profete het aangehou om dit vir Elisa te vra, en hy het later nie geweet wat om te doen nie. Hy sê toe: “Goed, stuur hulle.”

Hulle het die 50 manne gestuur, en hulle het drie dae lank na Elia gesoek, maar hulle het hom nie gekry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index