Search form

2 Konings 2:19

Elisa maak die water van Jerigo gesond

19Die leiers van die stad Jerigo het vir Elisa gesê: “Meneer, jy kan sien dat die stad op ’n mooi plek gebou is, maar die water hier is sleg en dit maak die grond onvrugbaar.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index