Search form

2 Konings 2:2

2het Elia vir Elisa gesê: “Jy moet asseblief hier bly, want die Here stuur my na die stad Bet-El.”

Elisa het gesê: “So seker soos die Here lewe en jy lewe, ek sal jou nie alleen los nie.”

Hulle het toe na die stad Bet-El gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index