Search form

2 Konings 2:21

21en Elisa het na die plek gegaan waar die water uit die grond kom. Hy het die sout in die water gegooi en gesê: “Die Here sê: Ek maak hierdie water gesond, dit sal nie meer die grond onvrugbaar maak en die plante laat doodgaan nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index