Search form

2 Konings 2:9

9Terwyl hulle deur die rivier geloop het, het Elia vir Elisa gesê: “Jy moet sê wat ek vir jou moet doen voordat die Here my wegneem van jou.”

Elisa het geantwoord: “Ek wil asseblief ook ’n profeet wees soos jy, maar twee maal beter as ander profete.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index