Search form

2 Konings 20:14

14Die profeet Jesaja het na koning Hiskia toe gekom en hy het vir die koning gevra: “Wat het daardie manne gesê? Van watter land het hulle gekom?”

Hiskia het vir hom gesê: “Hulle het van ’n ver land na my toe gekom, van die land Babel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index