Search form

2 Konings 21:19

Amon, koning van Juda

(Kyk ook 2 Kron 33:21-25)

19Amon was 22 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was twee jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Mesullemet dogter van Garus, van die stad Jotba.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index