Search form

2 Konings 21:3

3Manasse het die offer-plekke weer gebou wat sy pa Hiskia afgebreek het. Hy het altare gebou vir Baäl en hy het ’n gewyde paal gemaak soos die paal wat koning Agab van Israel gemaak het. Manasse het gebuig vir die son en die maan en al die sterre in die lug, en hy het hulle gedien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index