Search form

2 Konings 22:14

14Die priester Gilkija, Agikam, Akbor, Safan en Asaja het toe na die profeet Gulda toe gegaan. Gulda was getroud met Sallum seun van Tikwa seun van Gargas. Gulda se man het die klere in die klerekamer van die paleis opgepas en hulle het gewoon in die nuwe deel van Jerusalem. Gilkija en die ander mans het met haar gepraat,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index