Search form

2 Konings 22:16

16die Here sê: Ek sal dit sleg laat gaan met hierdie plek en met die mense wat hier woon. Alles sal gebeur wat geskryf is in die boek wat die koning gelees het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index