Search form

2 Konings 22:8

Die wetboek

(Kyk ook 2 Kron 34:14-33)

8Die hoëpriester het vir Safan gesê hy het in die tempel ’n boek gekry. In die boek was daar wette geskryf. Die hoëpriester het die boek vir Safan gegee, en Safan het dit gelees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index