Search form

2 Konings 23:10

10Daar was ’n plek in die Ben-Hinnom-vallei waar mense hulle kinders verbrand het. Die koning het die plek laat ontwy sodat niemand sy kind daar vir Molek kon offer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index