Search form

2 Konings 23:18

18Josia het gesê: “Los hom, niemand moet sy bene wegneem nie.”

Hulle het toe die bene van die man van God gelos en ook die bene van die profeet wat uit Samaria gekom het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index