Search form

2 Konings 23:31

Joahas, koning van Juda

(Kyk ook 2 Kron 36:2-4)

31Joahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was drie maande lank koning in Jerusalem. Sy ma was Gamutal dogter van Jeremia, van die stad Libna.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index