Search form

2 Konings 23:33

33Die farao Neko het vir Joahas gevang en hy het vir Joahas in Ribla in die land Hamat gehou, sodat Joahas nie koning kon wees in Jerusalem nie. Die farao het gesê die land Juda moet vir hom 100 talente silwer en een talent goud betaal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index