Search form

2 Konings 23:6

6Hy het ook die beeld van Asjera uit die tempel laat bring en hy het die beeld buite Jerusalem in die Kedron-vallei laat verbrand. Daarna het hy dit fyngestamp en hy het die as weggegooi op die grafte van die gewone mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index