Search form

2 Konings 23:8

8Koning Josia het al die priesters wat by die stede van Juda gewerk het, na Jerusalem laat kom. Hy het die offer-plekke ontwy waar hierdie priesters wierook gebrand het, van die stad Geba tot by die stad Berseba. Hy het ook die offer-plekke van die veldgode laat afbreek. Hierdie offer-plekke was voor die poort van die huis van Josua, die burgemeester. Dit was links langs die poort van die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index