Search form

2 Konings 23:9

9Die priesters wat by die offer-plekke gewerk het, mag nie by die altaar van die Here in Jerusalem gewerk het nie, maar hulle mag ongesuurde brood geëet het saam met die priesters van die tempel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index