Search form

2 Konings 24:1

1In die tyd toe Jojakim koning was, het Nebukadnesar koning van Babel die land aangeval, en Jojakim het drie jaar lank gedoen wat die koning van Babel gesê het. Maar daarna het hy opstandig geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index