Search form

2 Konings 24:10

10In die tyd toe Jojagin koning was, het die soldate van koning Nebukadnesar van Babel na Jerusalem gekom en hulle het die stad van al die kante aangeval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index