Search form

2 Konings 24:13

Die koning van Babel vat mense en goed weg uit Jerusalem

13Die koning van Babel het al die kosbare goed in die tempel en in die paleis gevat. Hy het al die goue goed stukkend laat slaan wat Salomo, koning van Israel, vir die tempel laat maak het. Dit het gebeur soos die Here gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index