Search form

2 Konings 24:2

2Die Here het groepe Galdeërs en Arameërs en Moabiete en Ammoniete gestuur om Juda aan te val. Die Here het dit gedoen omdat Hy Juda wou verwoes. Hy het voorheen sy dienaars die profete gestuur om te sê dit sal so gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index