Search form

2 Konings 24:4

4en oor die onskuldige mense wat Manasse in Jerusalem doodgemaak het. Manasse het so baie mense doodgemaak dat Jerusalem vol van hulle bloed was. Die Here wou nie hierdie sondes vergewe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index