Search form

2 Konings 25:25

25Ismael seun van Netanja seun van Elisama was familie van die koning. In die sewende maand het Ismael en tien manne saam met hom vir Gedalja vermoor. Hulle het ook die Judeërs en Galdeërs vermoor wat saam met hom in Mispa was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index